Synopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodes
-
Blyspel belig Afrikaner-identiteit met musiek, humor
13/09/2024 Duration: 12min“Daar is iets besonders aan die verhoog – jy word gevoed deur die gehoor. As hulle lag of reageer, moet jy as akteur aanpas.” Maroela Media
-
‘Goue jaar van eerstes’ vir nuwelingsangeres
13/09/2024 Duration: 08minHoewel musiek nou die hooffokus in dié tiener se lewe is, is Carley se droom om ná skool ʼn loopbaan in joernalistiek te volg. Maroela Media
-
Europese stad bekoor, inspireer Nataniël
13/09/2024 Duration: 34minOf dit nou in Suid-Afrika of in Nederland is, hy hou nooit op om sy passie vir die kunste met die wêreld te deel nie. Maroela Media
-
Sorgelose kinderlewe op platteland inspireer Lianie May
12/09/2024 Duration: 13min“Dit het so lekker bymekaar gekom. Ek hoop net die liedjie vind ʼn huis by mense, dan het ek bereik wat ek wou.” Maroela Media
-
Bad Peter-musikant sing nou in moedertaal
12/09/2024 Duration: 10min“Afrikaans het vir my soos ʼn vars uitdaging gevoel. Daar is beslis verskille in hoe ʼn mens ʼn liedjie in Afrikaans en Engels sou skryf.” Maroela Media
-
‘Waardeer ons ouer garde se wyshede,’ sê Dolla se ouma
11/09/2024 Duration: 10min“Ek weet die lewe jaag ons aan en ons almal dink ons het baie tyd, maar as jy weer sien, en gelukkig genoeg is, staan jy self by daardie laaste paar stopstrate.” Maroela Media
-
Wanneer is sjarme net ʼn masker?
10/09/2024 Duration: 14minBekoring en sjarme word gebruik om ʼn persoon wat gemanipuleer word, asook hulle vriende en familie, onder die duim te hou. Maroela Media
-
Hoe verloor ek gewig en hóú dit af?
09/09/2024 Duration: 22minIn die laaste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels ons met dr. Catherine van Heerden oor gewigsverlies en watter sielkundige aspekte daarmee gepaard gaan. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Dissipline en neurodivergente kinders werk anders
06/09/2024 Duration: 16minLourindi Nel verduidelik wat die beste vir neurodivergente kinders in terme van dissipline werk. Maroela Media
-
Sonder Onderbroeke gerat (en ten volle geklee) vir musiekbedryf
04/09/2024 Duration: 07minHulle is genader is om aan die Battle of the Bands-kompetisie deel te neem nadat een van hulle liedjies se musiekvideo die Groot FM-span se aandag op TikTok getrek het. Maroela Media
-
Word ek gemanipuleer?
03/09/2024 Duration: 12minIn die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor manipulasie bespreek dr. Louisa Stoker die eerste stap in ʼn manipuleerder se meesterplan. Maroela Media
-
Hoe beïnvloed ek my kind se verhouding met kos?
02/09/2024 Duration: 27minDr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, gesels oor die impak wat ouers op hul kinders se verhouding met kos het. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Hoe weet jy jou kind is sensories oorweldig?
30/08/2024 Duration: 19minLourindi Nel lig ʼn paar waarskuwingstekens uit wat daarop dui jou sensories sensitiewe kind raak oorweldig. Maroela Media
-
Gewig: Raak ontslae van die stigmas
26/08/2024 Duration: 26minIn hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders kommunikeer anders
23/08/2024 Duration: 21minVermy kommunikasiemisverstande met neurodivergente kinders met hierdie praktiese raad. Maroela Media
-
‘Volsirkeloomblik’ vir musieknuweling Aya Nixon
23/08/2024 Duration: 13minHoe klein sy ook al was, het sy toe al geweet dat sy ook op ʼn verhoog hoort. Maroela Media
-
Francois van Coke opgewonde oor nuwe hoofstuk
21/08/2024 Duration: 15minʼn Massakonsert, ʼn outobiografie en splinternuwe musiek. Dít is waarmee Francois van Coke homself die res van die jaar gaan besig hou. Maroela Media
-
Eloff ‘doodgewone ou’ ondanks musieksukses
20/08/2024 Duration: 10min“Ek is eintlik ʼn ‘chilled’ ou, ʼn nar – al lyk dit nie so nie.” Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Wat is neurodiversiteit?
16/08/2024 Duration: 36minʼn Akkurate diagnose van ʼn gekwalifiseerde persoon so gou as moontlik is nodig om ʼn ondersteunde omgewing vir neurodivergente kinders te skep. Maroela Media
-
Fatman tref in die kol met prettige ‘Olifant’-oorwurm
16/08/2024 Duration: 17minDie Fatman-lied het die verbeelding van sy jonger aanhangers aangegryp en weer van “Oom Olifant” ʼn huishoudelike naam gemaak. Maroela Media