Synopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodes
-
Stefan Jansen se musiekhart klop vir Afrikaans
04/11/2024 Duration: 13min“Ek wil Afrikaans neem na plekke waar dit nog nie was nie. Daar is baie Nederlanders wat in die Afrikaanse kultuur belangstel.” Maroela Media
-
‘God het my laat stil word vir ʼn ruk’; vrou deel kankergetuienis
01/11/2024 Duration: 12min“Ek het al baie mense om my gehad wat kanker gehad het. Jy besef nie eintlik waardeur hulle gegaan het totdat jy self daardie pad stap nie.” Maroela Media
-
Len Muller lewer ode aan gesin
28/10/2024 Duration: 10minSy ervaring van die vreugde en uitdagings van ouerskap het hom gehelp om sy musikale stem weer te ontdek en terug te keer na sy wortels. Maroela Media
-
Braaisakkie beïndruk by sakekompetisie
24/10/2024 Duration: 10minDie boodskap van Johannes 21:6, waar Jesus vir sy dissipels gesê het om hulle nette aan die anderkant van die skuit te gooi om die vis uit te trek, het volgens die entrepreneur Awie Krog die idee vir sy unieke braaisakkies geïnspireer. Maroela Media
-
Manipulasie laat jou in eie oordeel twyfel
22/10/2024 Duration: 16minʼn Manipuleerder is werklik ʼn wolf in skaapsklere. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit
18/10/2024 Duration: 08minIn die jongste aflewering van “Gesonde gesinne” verduidelik Lourindi van die soort uitdagings wat ʼn sensories sensitiewe kind kan ervaar. Skink vir jou ʼn koppie boeretroos, en kom luister na die volledige onderhoud. Maroela Media
-
Texas wink vir Tuks Camerata
18/10/2024 Duration: 06min“Ek dink die sukses van Tuks Camerata lê in die studente wat regtig daar wil wees omdat hulle lief is vir musiek.” Maroela Media
-
‘Fisieke brutaliteit eskaleer gou’
16/10/2024 Duration: 18minBerekende woedeuitbarstings is ook ʼn vorm van brutaliteit en is uiters vreesaanjaend en effektief. Maroela Media
-
Spontaneïteit dryf musikant Ivan Roux
14/10/2024 Duration: 07min“Ek sal nie sê dat ek dit najaag nie, maar ek hou definitief daarvan om spontane keuses in my lewe te maak.” Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Sensoriese integrasie is noodsaaklik vir jou kind se ontwikkeling
11/10/2024 Duration: 09minAs ʼn kind uitdagings met sensoriese integrasie ervaar, kan dit hulle lewe besonders moeilik maak. Maroela Media
-
Mari Bosman maak Nederlandse liedjie haar eie
11/10/2024 Duration: 07min“Ek was mal oor die liedjie en het met Willem & Jan kontak gemaak om te hoor of ek dit in Afrikaans kan doen. Hulle was baie opgewonde daaroor, en so is ‘Tussen jou en my’ gebore.” Maroela Media
-
Besitlikheid – die kern van manipulasie
08/10/2024 Duration: 08min“Die besitlikheid kan selfs nog meer blatant wees en kan voorkom in die sin: ‘As jy lief is vir my, dan sal jy ...’.” Maroela Media
-
Word my lewe beheer?
01/10/2024 Duration: 12min“ʼn Manipuleerder kan, selfs deur niks te sê nie, hulle oë gebruik om jou uit te lag en minderwaardig te laat voel.” Maroela Media
-
4 Eva Young Band verbreek stilte met Anton Goosen-medley
25/09/2024 Duration: 08min“Ek voel dit is die beste enkelsnit wat ons nog uitgebring het, te danke aan oom Anton.” Maroela Media
-
Genesingspad vir Johnny Davids ná kinderjare se seer
23/09/2024 Duration: 11minDie bekende aanbieder se outobiografie vertel die verhaal van sy onstuimige grootwordjare op die Kaapse Vlakte en hoe hy bo sy omstandighede uitgestyg het. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Bestuur jou neurodivergente kind se energie, voorkom uitbranding
20/09/2024 Duration: 19minHoe voorkom ons uitbranding by kinders? Lourindi help in hierdie aflewering van “Gesonde gesinne” met raad om dit af te weer. Maroela Media
-
‘Ons is ontwortel, maar nie sonder Jesus nie’
20/09/2024 Duration: 12min“Hy is altyd met ons. Hierdie waarheid versterk my geloof en help my in hierdie moeilike tyd, en ek is bly met God by my.” Kom luister saam na die onderhoud met Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika waar sy aanlyn vir Maroela Media vertel het van die getuienis van pastoor Soré en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingkampe op die vasteland ondersteun. Maroela Media
-
Bedrog die hoeksteen van manipulasie
17/09/2024 Duration: 10min“Hul gebruik leuens om ʼn vals beeld van hulself te skep en kom so as ʼn goeie persoon met suiwer bedoelings voor.” Maroela Media
-
Skoonheid Demi-Leigh publiseer boek ook in moedertaal
13/09/2024 Duration: 11minHoewel die donkerkopskoonheid tans in die VSA woon, sê sy dit was vir haar belangrik om die boek ook in Afrikaans beskikbaar te stel. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders sukkel dikwels met angs
13/09/2024 Duration: 22minEnige ouer sal wonder hoe hulle hul angstige kind kan help, en berader Lourindi het raad. Maroela Media