Die Bier Uur

Informações:

Synopsis

Die Bier Uur Podcast! Waar Roedolph & Christiaan jou ore brei met smaaklike geselskap & vuil grappe, in JOU taal!

Episodes

  • Episode 32 - En nou's dit een jaar later

    01/05/2023 Duration: 50min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan 'n paar Devil's Peak Lagers. Hulle gesels oor die wat die afgelope jaar gebeur het en oor die toekoms van die bier uur.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Biere gedrink in hierdie episode -Devil's Peak Lagerhttps://www.devilspeak.beer/lager

  • Episode 420 - Die Hoog Uur

    20/04/2022 Duration: 42min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan niks nie, maar raak so effens hoog. Hulle gesels oor die Oscars, Elon Musk wat twitter probeer koop en watse goeie flims daar is om te kyk as jy hoog is.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Ons was te hoog om enige notas te stoor.

  • Episode 30 - Die Oh-limpiese spele

    16/08/2021 Duration: 52min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Devil's Peak Lager. Hulle gesels met spesiale gas Jaco oor die space race tussen Jeff Bezos en Richard Branson , Olimpiese Spele en oor die nuwe Steam Deck.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Billionaire Space Race -https://edition.cnn.com/2021/07/14/tech/jeff-bezos-richard-branson-elon-musk-space-race-scn/index.htmlOlimpiese Spele - https://www.reddit.com/r/olympics/comments/orks4u/false_start_on_the_mens_triathlon_due_to_a_boat/https://www.reddit.com/r/olympics/comments/oudngp/tatjana_schoenmakers_reaction_to_realizing_she/https://www.reddit.com/r/olympics/comments/ov6mt8/bored_tv_cameraman_films_cockroach_instead_of/https://www.japantimes.co.jp/sports/2021/08/03/olympics/summer-olympics/airweave-beds/https://www.yahoo.com/now/olympic-chief-deep-ties-uyghur-170233167.htmlSteam Deck - https://za.ign.com/steam-deck/154984/preview/steam-deck-the-first-hands-on-with-valves-handheld-gaming-pcBiere gedrink in hierdie episode -Devil's Peak Lgerhttps

  • Episode 29 - Met Schalk Bezuidenhout

    23/03/2021 Duration: 01h34min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels met die Afrikaanse komediant Schalk Bezuidenhout.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Schalk Bezuidenhout -https://schalkbezuidenhout.com/https://www.instagram.com/schalkiebez/https://www.facebook.com/schalk.bezuidenhout.101Schalk Bezuidenhout - Feeling Good - Wellington - Kry julle kaartjies vir Schalk se Feeling Good show in Wellington hierso - https://www.quicket.co.za/events/134208-schalk-bezuidenhout-feeling-good/?ref=events-list#/Biere gedrink in hierdie episode -Windhoek Draughthttps://nambrew.com/Schalk het 'n Yng Gns - Session gedrinkhttps://ynggnsbrewery.com/

  • Episode 28 - BierVision

    15/03/2021 Duration: 52min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Striped Horse Lager en 'n Erdinger Weiss. Hulle gesels oor F1 wat terug is, WandaVision en oor space.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:F1 -https://www.formula1.com/en/racing/2021.htmlWandaVision - https://www.youtube.com/watch?v=sj9J2ecsSpoSpace - https://satellitemap.space/Biere gedrink in hierdie episode -Erdingerhttps://int.erdinger.de/beer.htmlStriped Horsehttps://www.stripedhorse.beer/

  • Radio Sonder Mense - Episode 1

    15/03/2021 Duration: 06min

    Radio Sonder Mense is 'n kortverhaal storie oor 'n fiktiewe klein dorpie net so 15 ure buite die Kaap.

  • Episode 27 - Nuwe Jaars Episode

    31/12/2020 Duration: 44min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor die nuwe verbot op drank, Cyberpunk 2077 en Formula 1.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Verbod op drank -https://businesstech.co.za/news/government/458424/here-are-all-the-new-lockdown-level-3-changes-including-which-businesses-have-to-close/Cyberpunk 2077 -https://www.youtube.com/watch?v=da3CvVujZmIhttps://www.youtube.com/watch?v=DvVjkqB3LH0Formula 1 -https://i.redd.it/q5rd60lr37661.jpgBiere gedrink in hierdie episode -Black Labelhttps://www.carlingblacklabel.co.za/

  • Episode 26 - Skaakmat

    16/11/2020 Duration: 48min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor The Queen's Gambit, sosiale media en tuis gemaakte bier.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Movember -https://za.movember.com/The Queen's Gambit -https://www.imdb.com/title/tt10048342/https://www.youtube.com/watch?v=CDrieqwSdgIYes Theory - Geen sosiale media vir 30 dae -https://youtu.be/TA5IlzaueboBeer Guevara -https://beerguevara.com/Biere gedrink in hierdie episode -Black Labelhttps://www.carlingblacklabel.co.za/

  • Episode 25 - Snor my nou

    09/11/2020 Duration: 58min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor Movember, die Amerikaanse verkiesing en oor die nuwe System of a Down liedjies.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Movember -https://za.movember.com/Amerikaanse verkiesing -https://www.nytimes.com/interactive/2020/11/03/us/elections/results-president.htmlSystem of a Down -https://edition.cnn.com/2020/11/06/entertainment/system-of-a-down-new-music-trnd/index.htmlBiere gedrink in hierdie episode -Black Labelhttps://www.carlingblacklabel.co.za/

  • Episode 24 - Ons is terug!

    02/11/2020 Duration: 44min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Jack Black's Atlantic Weiss. Hulle gesels oor wat hulle in die tyd gedoen het tussen episodes, Formula 1 en Radio Sonder Mense.Biere gedrink in hierdie episode -Jack Black's Atlantic Weisshttps://www.jackblackbeer.com/product/atlantic-weiss/

  • Episode 23 - Waantoe? Maan toe!

    17/06/2020 Duration: 27min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Tafel Lager. Hulle gesels oor Space X en Nasa, Elon Musk se kind se naam en Mark Zuckerburg .Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Space X / NASA -https://www.nytimes.com/2020/05/30/science/spacex-launch-nasa.htmlElon Musk se kind -https://www.nme.com/news/music/elon-musk-and-grimes-confirm-sons-bizarre-name-as-birth-certificate-is-revealed-2689156Mark Zuckerberg -https://www.theshovel.com.au/2019/10/24/mark-zuckerburg-dead-at-32-denies-facebook-has-problem-with-fake-news/Biere gedrink in hierdie episode -Tafel Lagerhttps://tafellager.com/

  • Episode 22 - Hello daar!

    08/06/2020 Duration: 26min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels oor wat hulle gemaak het gedurende lockdown en die black lives matter betogings.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Black lives matter -https://blacklivesmatter.com/Biere gedrink in hierdie episode -Windhoek Draughthttps://windhoekbeer.com/za/our-range/windhoek-draught/

  • Episode 21 - Die Man van Japan - Deel 2

    18/03/2020 Duration: 54min

    In die episode gesels Roedolph en Christiaan met die man van Japan, Phillo van der Hoogt!Episode word geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Beatboxing -https://beatboxingforkids.fun/

  • Episode 20 - Die Man van Japan - Deel 1

    09/03/2020 Duration: 45min

    In Episode 20 Chat Christiaan & Roedolph met die Man Van Japan! Phillo Van der Hoogt!  Episode Word geborg deur Namib Kameeldoring Braaihout!https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/

  • Episode 19 - Kanselleer Kultuur

    02/03/2020 Duration: 33min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Jack Black's Brewers Lager. Hulle gesels oor die coronavirus, die me too beweging en kanselleer kultuur.Episode word geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Coronavirus -https://gisanddata.maps.arcgis.com/apps/opsdashboard/index.html#/bda7594740fd40299423467b48e9ecf6#MeTooHarvey Weinstein -https://www.nytimes.com/2020/02/24/nyregion/harvey-weinstein-verdict.htmlLouis CK -https://www.npr.org/sections/thetwo-way/2017/11/09/563116374/multiple-women-say-louis-c-k-masturbated-in-front-of-them-new-york-times-reportsBill Cosby - https://en.wikipedia.org/wiki/Bill_Cosby_sexual_assault_cases#KanselleerKultuurShane Gillis -https://www.vulture.com/2019/09/snl-shane-gillis-racist-homophobic-remarks.htmlJoe Rogan - Kevin Hart -https://youtu.be/XW_KhFq4LQoMark Normand - https://youtu.be/RDUDFrgUyQEKill Tony -https://youtu.be/X0-oaBOVArIVoëlvry Toer -https://en.wikipedia.org/wiki/The_Vo%C3%ABlvry_MovementBier

  • Episode 18 - Die Brand Uur

    24/02/2020 Duration: 36min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Bitburger Premium Pils. Hulle gesels oor baie warm brandrissie, Parasite by die Oscars en die nuwe Batman met Robert Patterson.Episode word geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Caroline Reaperhttps://en.wikipedia.org/wiki/Carolina_ReaperParasite - Oscarshttps://oscar.go.com/news/winners/parasite-wins-4-oscars-and-makes-oscar-historyNuwe Batman met Robert Pattersonhttps://www.esquire.com/entertainment/movies/a29513929/robert-pattinson-the-batman-release-date-news-cast-details-theories-spoilers/BTW 16%https://www.fin24.com/Budget/expect-another-vat-hike-in-next-months-budget-warns-absa-20200124Ons het in die podcast gesê ons sal die video van die branrissies eet in die show notes sit. https://i.imgur.com/j95OSVPh.jpg Ons het nog nie kans gekry om die video te edit nie. Sal dit ooral post sodra ons dit op youtube het! Biere gedrink in hierdie episode -Bitburger Premium Pilshttps://www.bitburger

  • Episode 17 - Die Terapie Uur

    10/02/2020 Duration: 39min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels oor die coronavirus, Bojack Horseman en mental health.Episode word geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Coronavirus -https://gisanddata.maps.arcgis.com/apps/opsdashboard/index.html#/bda7594740fd40299423467b48e9ecf6https://www.iol.co.za/mercury/news/kzn-health-department-monitoring-two-suspected-coronavirus-cases-42227575https://www.cdc.gov/flu/about/burden/index.htmlBojack Horseman -https://en.wikipedia.org/wiki/BoJack_HorsemanMental Health -https://za.movember.com/mens-health/mental-healthAs wil praat messages ons op instagram by @instachristiaan of @roedolphb of @diebieruur_podcastof http://www.sadag.org/The South African Depression and Anxiety Group (SADAG) is SA’s largest Mental Health Advocacy Group. Call 0800 21 22 23 or 0800 456 789 (24Hrs)Biere gedrink in hierdie episode -Windhoek Draught - https://windhoekbeer.com/za/our-range/windhoek-draught/

  • Episode 16 - Ft. Emile Hay

    03/02/2020 Duration: 57min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Devil's Peak First Light Golden Ale. Hulle gesels met Emile Hay oor musiek, cover bands en noot vir noot.Episode word geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/Emile Hay -http://emilehay.xyz/https://twitter.com/emile_hayVind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:MK 89 -https://en.wikipedia.org/wiki/MK_(channel)Cover bands -https://www.youtube.com/watch?v=6krmom_hjEEhttps://www.youtube.com/watch?v=czb_CZfWko8https://www.youtube.com/watch?v=u9Dg-g7t2l4https://www.youtube.com/watch?v=EpqV54p70E8Noot vir Noot-https://en.wikipedia.org/wiki/Noot_vir_NootBiere gedrink in hierdie episode -Devil's Peak - First Light Golden Alehttps://www.devilspeak.beer/

  • Episode 15 - Ons Het Die Corona Bier Virus

    27/01/2020 Duration: 44min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Buffelsfontein Lager. Hulle gesels oor UFC 246 - McGregor vs Cerrone, die coronavirus en Don't Fuck With Cats.Episode word geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:UFC 246 Result -https://www.ufc.com/event/ufc-246#8247Coronavirus -https://www.reddit.com/r/askscience/comments/etkdx1/coronavirus_megathread/https://www.reddit.com/r/WTF/comments/esy56k/coronavirus_victim_being_wheeled_across_the_street/Don't Fuck With Cats -https://en.wikipedia.org/wiki/Don%27t_F**k_With_Cats:_Hunting_an_Internet_Killerhttps://en.wikipedia.org/wiki/Luka_MagnottaThe Devil Next Door -https://en.wikipedia.org/wiki/The_Devil_Next_Doorhttps://en.wikipedia.org/wiki/John_DemjanjukGoogle weet alles - https://proprivacy.com/ruinmysearchhistoryBiere gedrink in hierdie episode -Buffelsfontein Lagerhttps://www.makro.co.za/beverages-liquor/beer-cider/beer/non-returnable-beer-bottles/buffelsfontein-lager-nrb-24-x-340ml-/p/0000000

  • Episode 14 - Bietjie Wyn Vir Die Pyn

    20/01/2020 Duration: 43min

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Swagga Breweries African Porter. Hulle gesels oor UFC 246 - McGregor vs Cerrone, rëen in Australië en mense wat eienaardige dinge doen.Episode word geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:UFC 246 - McGregor vs Cerrone -https://www.ufc.com/event/ufc-246Free Solo -https://www.youtube.com/watch?v=urRVZ4SW7WUAustralië Rëen -https://www.sbs.com.au/news/rain-set-to-keep-falling-on-drought-stricken-nsw-amid-flooding-fearsMense doen weird shit -https://www.reddit.com/r/Cringetopia/comments/epc5ux/you_ever_see_a_pony_fetish_festival/All Gas No Brakes -https://www.youtube.com/watch?v=zk6rSPnLOLE&feature=youtu.beEminem - Music to be murdered byhttps://en.wikipedia.org/wiki/Music_to_Be_Murdered_ByCyberpunk 2077 Delay -https://twitter.com/CDPROJEKTRED/status/1217861009446182912SA Internet gebreek -https://mybroadband.co.za/news/internet/335662-second-cable-break-found-slow-internet-speeds-set-to-continu

page 1 from 2