Die Bier Uur

Episode 25 - Snor my nou

Informações:

Synopsis

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor Movember, die Amerikaanse verkiesing en oor die nuwe System of a Down liedjies.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Movember -https://za.movember.com/Amerikaanse verkiesing -https://www.nytimes.com/interactive/2020/11/03/us/elections/results-president.htmlSystem of a Down -https://edition.cnn.com/2020/11/06/entertainment/system-of-a-down-new-music-trnd/index.htmlBiere gedrink in hierdie episode -Black Labelhttps://www.carlingblacklabel.co.za/