Die Bier Uur

Episode 26 - Skaakmat

Informações:

Synopsis

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor The Queen's Gambit, sosiale media en tuis gemaakte bier.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Movember -https://za.movember.com/The Queen's Gambit -https://www.imdb.com/title/tt10048342/https://www.youtube.com/watch?v=CDrieqwSdgIYes Theory - Geen sosiale media vir 30 dae -https://youtu.be/TA5IlzaueboBeer Guevara -https://beerguevara.com/Biere gedrink in hierdie episode -Black Labelhttps://www.carlingblacklabel.co.za/