Die Bier Uur

Episode 22 - Hello daar!

Informações:

Synopsis

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels oor wat hulle gemaak het gedurende lockdown en die black lives matter betogings.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Black lives matter -https://blacklivesmatter.com/Biere gedrink in hierdie episode -Windhoek Draughthttps://windhoekbeer.com/za/our-range/windhoek-draught/