Die Bier Uur

Episode 18 - Die Brand Uur

Informações:

Synopsis

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Bitburger Premium Pils. Hulle gesels oor baie warm brandrissie, Parasite by die Oscars en die nuwe Batman met Robert Patterson.Episode word geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Caroline Reaperhttps://en.wikipedia.org/wiki/Carolina_ReaperParasite - Oscarshttps://oscar.go.com/news/winners/parasite-wins-4-oscars-and-makes-oscar-historyNuwe Batman met Robert Pattersonhttps://www.esquire.com/entertainment/movies/a29513929/robert-pattinson-the-batman-release-date-news-cast-details-theories-spoilers/BTW 16%https://www.fin24.com/Budget/expect-another-vat-hike-in-next-months-budget-warns-absa-20200124Ons het in die podcast gesê ons sal die video van die branrissies eet in die show notes sit. https://i.imgur.com/j95OSVPh.jpg Ons het nog nie kans gekry om die video te edit nie. Sal dit ooral post sodra ons dit op youtube het! Biere gedrink in hierdie episode -Bitburger Premium Pilshttps://www.bitburger