Die Bier Uur

Episode 420 - Die Hoog Uur

Informações:

Synopsis

In die episode drink Roedolph en Christiaan niks nie, maar raak so effens hoog. Hulle gesels oor die Oscars, Elon Musk wat twitter probeer koop en watse goeie flims daar is om te kyk as jy hoog is.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Ons was te hoog om enige notas te stoor.