Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Nuwe projek word geloods om digitale vaardigheid te verbeter
09/12/2024 Duration: 04minHannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika gesels oor hulle samewerking met AltSchool Africa om digitale vaardighede in Afrika uit te brei. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bonusse en 13 tjeks. Is jy geregtig daarop?
09/12/2024 Duration: 05minProf Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmyer gesels oor bonusse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Meer geboue word klaargemaak in vergelyking met verlede jaar
09/12/2024 Duration: 08minDr Roelof Botha, politieke ekonoom gesels oor Afrimat de konstruksie-indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Is daar hoop vir groei in die volgende jaar?
09/12/2024 Duration: 07minStatistiek Suid-Afrika se BBP-syfers vir die derde kwartaal van 2024, wys dat die Suid-Afrikaanse ekonomie met 0,3% gekrimp het. Maarten Ackerman, hoofekonoom van Citadel bespreek SA se groeisyfers Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rand staan sterk teen die Amerikaanse dollar
09/12/2024 Duration: 09minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die rand se beweging. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 09de Desember 2024
09/12/2024 Duration: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rand en die beurs hou aan wipplank ry
06/12/2024 Duration: 08minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA geselsoor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners Antwoord luisteraarsvrae
06/12/2024 Duration: 15minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vfrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe maak die KI modelle geld vir hulle beleggers?
06/12/2024 Duration: 06minCarel de Jager van die WNNR verduidelik hoe KI modelle geld maak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Senwes wys hulle resultate in moeilike omstandighede
06/12/2024 Duration: 08minFrancois Strydom, bestuurshoof van Senwes gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Amerikaanse ekonomie skep weer meer werkgeleenthede
06/12/2024 Duration: 08minDr Roelof Botha gesels oor die Amerikaanse ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 06de Desember 2024
06/12/2024 Duration: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Almal spog oor hulle joernalistieke wortels…
05/12/2024 Duration: 10minLouis van Vuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat het in die landbousektor gebeur dat dit in die derde kwartaal met amper 30% gekrimp het?
05/12/2024 Duration: 04minJolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA gesels oor die landbousektor in die derde kwartaal. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dié bank se kliënte is baie gelukkig
05/12/2024 Duration: 12minKokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor 'n indeks deur DataEQ wat onthul hoe verbruikers oor Suid-Afrika se groot banke voel. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SAL-vlugte erg ontwrig nadat vlieëniers begin staak
05/12/2024 Duration: 08minEphraim Mphahlele, algemene sekretaris van die National Transport Movement (NTM) gesels oor die SAL-stakings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bitcoin noord van $100 000
05/12/2024 Duration: 07minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderag 05 de Desember 2024
05/12/2024 Duration: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat sal gebeur as die Amerikaanse regering begin bitcoin koop...
04/12/2024 Duration: 07minCarel de Jager, leier van blokketting navorsingsgroep by WNNR & uitvoerende hoof, Silver Sixpence gesels oor bitcoin. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe Facebook-slenter steel miljoene van Suid-Afrikaners
04/12/2024 Duration: 10minJan Vermeulen, die redakteur van MyBroadband gesels oor 'n nuwe Facebook-slenter. Volg RSG Geldsake op Twitter