Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 38:20:52
- More information
Informações:
Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Canal+ sit 'n plus by sy aanbod
08/04/2024 Duration: 12minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die beslissing in Sasol se guns en Canal+ wat sy aanbod vir Multichoice verhoog. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 08ste April 2024
08/04/2024 Duration: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
05/04/2024 Duration: 22minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar steek baie meer in stokvelle as wat jy dink
05/04/2024 Duration: 12minMaree Fouche van Ipsos Suid-Afrika gesels oor stokvelle. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Koebaai Zim-dollar
05/04/2024 Duration: 10minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse ekonomie, Zimbabwe se nuwe geldeenheid, en Sanlam se belang in die Shriram-groep se versekeringsbesigheid in Indië. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 05de April 2024
05/04/2024 Duration: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Van die platteland tot ’n pilaar in die Suid-Afrikaanse mededigingsreg
04/04/2024 Duration: 12minAhmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake by Werksmans Prokureurs gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en haar stokperdjies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Amerikaanse huur-inflasie kan ’n groot impak op SA rentekoers hê
04/04/2024 Duration: 07minHenk Kotze, hoof van kontant en inkomste by Prescient Investment Management gesels oor die rentekoers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Transnet gee die groen lig vir ’n R60 miljoen ontsoutingsaanleg in Oos- Londen
04/04/2024 Duration: 05minRudolph Retief, projekbestuurder by Impact Water Solutions gesels oor Transnet se ontsoutingsaanleg in Oos-Londen. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA is nie besig om die geveg teen korrupsie te wen nie
04/04/2024 Duration: 08minJanine Erasmus, webredakteur van Corruption Watch gesels oor CW se jongste jaarverslag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Capitec skop stof in ander banke se oë
04/04/2024 Duration: 07minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die sterk goudprys, Capitec wat 'n 52-week-hoogtepunt bereik, en Harmony Gold se loonooreenkoms. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 04de April 2024
04/04/2024 Duration: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dit is nie net Bitcoin wat laat waai nie
03/04/2024 Duration: 06minChristo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor kriptogeldeenhede wat goed vaar. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
StatsSA: “Net” 415 000 mense emigreer tussen 2000 en 2020
03/04/2024 Duration: 09minDiego Ituralde, hoofdirekkteur van demografie en bevolkingstatistiek by Statistieke Suid-Afrika gesels oor emigrasie-tendense in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Motorverkope en -uitvoer duik in Maart
03/04/2024 Duration: 07minHenry Botha, hoof van voertuigfinansiering by die Absa Groep gesels oor Motorverkope en -uitvoer. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die goudprys kook, maar kan dit hou?
03/04/2024 Duration: 07minDawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor die goudprys. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
03/04/2024 Duration: 07minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor WeBuy Cars se notering, en Woolworths en Absolute Pets se transaksie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 03de April 2024
03/04/2024 Duration: 43minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die finansiële impak van indringerspesies is baie meer as wat jy dink
02/04/2024 Duration: 07minProf. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor Sanbi se verslag oor die status en bestuur van biologiese indringers in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe ontwikkeling in Johannesburg kan tot 30 000 wooneenhede beloop
02/04/2024 Duration: 05minWikus Lategan, uitvoerende hoof van Calgro M3 gesels oor die groep se nuwe ontwikkeling. Volg RSG Geldsake op Twitter