Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
21/11/2025 Duration: 18minCorné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoekom word so min kuberdiewe vervolg?
21/11/2025 Duration: 14minAndre Wentzel, uitvoerende hoof va Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum (Sabric), bespreek die vervolging van kuberdiewe. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar is bloed teen die mure
21/11/2025 Duration: 15minHenco Kruger & Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 21 November 2025
21/11/2025 Duration: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Private opvoedingsinstansies speel ’n ál hoe groter rol om Suid-Afrika se toekoms te verbeter
20/11/2025 Duration: 12minStefan Ferreira, uitvoerende hoof van Growth-Ten, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, bedryf en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hóé soek banke die geld wat uit kliënte se rekenings gesteel is?
20/11/2025 Duration: 11minUlrich Janse van Rensburg, hoof van bedrogvoorkomingstrategie by Absa, verduidelik hoe Absa die geld opspoor wat uit kliënte se rekenings gesteel is. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ramaphosa sê Suid-Afrika sal nie toelaat dat Amerika hom boelie nie
20/11/2025 Duration: 10minSuid-Afrika se B20-sherpa, Cas Coovadia, gesels oor die B20 en die G20. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rentekoers daal tot sy laagste vlak sedert 2022
20/11/2025 Duration: 10minDr Christie Viljoen, ekonoom by PwC, gesels oor die repokoers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kleinhandelaars maak groot geld
20/11/2025 Duration: 05minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor Lewis en Mr. Price se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 20 November 2025
20/11/2025 Duration: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat weet die owerhede van elke kriptotransaksie?
19/11/2025 Duration: 05minCarel de Jager, uitvoerende hoof van Silver Sixpence, gesels oor kriptotransaksies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jy maak geld as jy belê in maatskappye en sektore wat in onguns beland het
19/11/2025 Duration: 09minPieter Koornhof, portefeuljebestuurder by Allan Gray, gesels oor beleggings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Curro-transaksie haak by die mededigingskommissie vas
19/11/2025 Duration: 06minAhmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur vir mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor die Mededingingskommissie se hersiening van die Curro- en Jannie Mouton-transaksie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Trump-houding het nie ’n impak op B20
19/11/2025 Duration: 17minTrevor Manuel, voorsitter van die G20-Afrika-kundige paneel en raadsvoorsitter van Old Mutual, en Dr Leila Fourie, uitvoerende hoof van die JSE, gesels oor die B20. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Inflasie laer as verwag
19/11/2025 Duration: 09minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 19 November 2025
19/11/2025 Duration: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dit is nie so maklik om met amandels te boer nie
18/11/2025 Duration: 07minStephan le Roux, bedryfsbestuurder van Amanteco, gesels oor die storie agter Amanteco en die amandelbedryf in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ja, die fooie van beleggings is belangrik, maar die opbrengste is dalk belangriker
18/11/2025 Duration: 12minJac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth, verduidelik hoekom laer fooie nie noodwendig beter opbrengs waarborg nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Please Call me se Makate moet nou veg om 40% van sy R700 miljoen-skikking met Vodacom te beho
18/11/2025 Duration: 08minJan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, bespreek die hofsaak tussen Nkosana Makate en Vodacom. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Korrupsiewolke oor die OBK haal glans van ’n goeie vertoning van die GEPF af
18/11/2025 Duration: 11minMusa Mabesa, hoof van die Staatsdienspensioenfonds (GEPF), gesels oor hul finansiële resultate en die OBK. Volg RSG Geldsake op Twitter