Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 40:07:11
  • More information

Informações:

Synopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodes

  • VSA plaas Tencent op sy swartlys oor dit besigheid doen met die Chinese regering

    07/01/2025 Duration: 09min

    Steve Minnaar, portefeulje bestuurder by Abax Investments gesels oor die VSA wat Tencent op die swartlys plaas. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tencent trek die JSE af

    07/01/2025 Duration: 14min

    Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth gesels oor Tencent, Sasol se aandeelprys, en die platinumprys. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 06 Januarie 2025

    06/01/2025 Duration: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dié Suid-Afrikaanse entrepreneur soek R245 miljoen by die Franse regering

    06/01/2025 Duration: 08min

    Nicolaas van den Bergh, eienaar van Redline Breathalysers gesels oor sy hofsaak teen die Franse regering. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Skoolfooie styg met meer as dubbeld die inflasiekoers

    06/01/2025 Duration: 10min

    'n Peiling deur News24 bevind dat skoolfooie met meer as dubbeld die inflasiekoers sal styg. Riaan van der Bergh, adjunkhoof van die Federasie van Beheerliggame van Suider-Afrika (Fedsas), gesels oor skole wat moontlik meer stewige kwytskelding aan ouers kan toestaan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die private sektor glimlag oor nuwe tariewe om Transnet se spoorlyne te gebruik

    06/01/2025 Duration: 09min

    Die publikasie van die netwerkverklaring is verlede maand vrygestel. Prof. Jan Havenga, emeritus professor in bedryfsingeneurswese aan die Universiteit van Stellenbosch en logistieke raadgewer vir die regering en die Wêreldbank, verduidelik hoe die tariewe vir private operateurs bereken sal word, en gesels oor die vooruitsigte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wenkbroue lig oor die Reserwebank vir Capitec met R56 miljoen beboet

    06/01/2025 Duration: 08min

    Die Reserwebank het onlangs boetes teen Capitec opgelê. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markoorsig

    06/01/2025 Duration: 12min

    Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die plaaslike beurs in 2024, en kommoditeitspryse. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 27 Desember 2024

    27/12/2024 Duration: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 26 Desember 2024

    26/12/2024 Duration: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Word uitvoerende hoofde te veel of laags besoldigde werknemers te min betaal?

    26/12/2024 Duration: 07min

    Professor Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr (CDH) gesels oor die gaping in vergoeding van uitvoerende hoofde en laags besoldigde werknemers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Gaan ons oor tien jaar nog rolprentteaters in Suid-Afrika hê?

    26/12/2024 Duration: 08min

    Leon van Nierop, legende in die rolprentbedryf en filmresensent gesels oor rolprentteaters in Suid-Afri Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Ernie Els koppel sy naam aan Zimbali Lakes

    26/12/2024 Duration: 09min

    Ernie Els, viermalige major-kampioen Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Ryk drink koffie met Springbok-legende Schalk Brits

    26/12/2024 Duration: 22min

    Schalk Brits, voormalige Springbok-haker en medestigter van Avante Brandy gesels oor sy agtergrond en besigheid. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 24 Desember 2024

    24/12/2024 Duration: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Beeste en gras kan wyndinamika verander

    24/12/2024 Duration: 06min

    Wilhelm Joubert, wingerdboukundige by die Hartenberg-wynlandgoed verduidelik hoe wyndinamika verander kan word. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Ontmoet SA se elektriese taxi

    24/12/2024 Duration: 07min

    Rudi Kriel, projekleier van GoMetro gesels oor Suid-Afrika se eerste elektriese taxi. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Calvinia-boorling werk dat hy bars in Texas

    24/12/2024 Duration: 05min

    André Müller, baleroperateur in die Amerikaanse deelstaat Texas Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die tyd van praat is verby

    24/12/2024 Duration: 24min

    Die stigter van Sygnia, Magda Wierzycka gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en die regering van nasionale eenheid. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maanag 23 Desember 2024

    23/12/2024 Duration: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

page 2 from 8