Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 40:07:11
  • More information

Informações:

Synopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodes

  • Dié silwer behoort aan Suid-Afrika

    23/12/2024 Duration: 09min

    Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor silwer wat aan Suid-Afrika behoort. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die finansiële impak van indringerspesies is baie meer as wat jy dink

    23/12/2024 Duration: 06min

    Prof. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die finansiële impak van indringerspesies. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Waterprobleme? Só werk dit om ’n boorgat te sink

    23/12/2024 Duration: 05min

    Buks Venter Jnr, mede-eienaar van Buks Boorwerke verduidelik hoe om 'n boorgat te sink. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nie alle aktuarisse het grys skoene nie

    23/12/2024 Duration: 14min

    Tobie van Heerden, uitvoerende hoof van 10X Investments gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Amazon belê in kernkrag, en daar is ’n Suid-Afrikaanse konneksie

    23/12/2024 Duration: 07min

    André Pienaar van C5 Capital gesels oor Amazon wat in kernkrag belê. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20 ste Desember 2024

    20/12/2024 Duration: 48min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    20/12/2024 Duration: 29min

    Mia Kriegler van Kruger Internasionaal en Elke Brink van PSG Wealth R21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Jean-Pierre Verster kyk na beleggings in 2025

    20/12/2024 Duration: 10min

    Jean-Pierre Verster, bestuurshoof van Protea Capital Management gesels oor beleggings in 2025. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • So help mens kleinsakeondernemings

    20/12/2024 Duration: 06min

    Anisa Fielding van IMM gesels oor kleinsakeondernemings. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tinus drink koffie met Sabihah Mohammed van die Reserwebank

    19/12/2024 Duration: 12min

    Sabihah Mohamed, bestuurshoof van CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Schalk Louw gesels oor sy aandeelkeuses

    19/12/2024 Duration: 11min

    Schalk Louw, portefeuljebestuurder by PSG Wealth gesels oor sy aandeelkeuses. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Eskom hoop daar is lig aan die einde van die tonnel

    19/12/2024 Duration: 08min

    Dan Marokane, uitvoerende hoof van Eskom gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Rentekoerse sak, maar so-ook die verwagting vir volgende jaar

    19/12/2024 Duration: 06min

    Jee-A van der Linde, senior ekonoom by Oxford Economics gesels oor die Amerikaanse rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die beurs en die rand sak terug na ‘n aankondiging in die VSA

    19/12/2024 Duration: 04min

    JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 19de Desember 2024

    19/12/2024 Duration: 45min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Bitcoin se waarde hou aan met styg

    18/12/2024 Duration: 07min

    Bitcoin se waarde het hierdie jaar meer as 150% gestyg. Carel van Wyk, stigter van Moneybadger deel sy insigte oor Bitcoin en die breër rol van kriptogeldeenhede in ons ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat is Amelia Morgenrood se keuses vir beleggings in 2025?

    18/12/2024 Duration: 09min

    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor haar keuses vir beleggings in 2025. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die semifinaliste van die 2025 motor van die jaar word aangekondig

    18/12/2024 Duration: 10min

    Bernard Helberg jr, eresekretaris van die SAGMJ verduidelik wat die doel van hierdie kompetisie is en hoe dit die Suid-Afrikaanse motobedryf beïnvloed. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Google se kuantumskyfie kan ons lewens verander

    18/12/2024 Duration: 07min

    Google het verlede week 'n nuwe kwantum-AI-skyfie bekendgestel. Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, deel sy insig. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Steinhoff verslag eers oor 10 dae beskikbaar

    18/12/2024 Duration: 04min

    Kokkie Kooymam, fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor wat verwag kan word van die PwC-verslag oor Steinhoff. Volg RSG Geldsake op Twitter

page 3 from 8