Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Shoprite sê SwartVrydagverkope loop ‘n barshou
29/11/2024 Duration: 03minIlze Bylos, hoofbemarkingsbeampte van Shoprite gesels oor Swart Vrydag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe fonds hou dalk die grootste goudreserwes nog
29/11/2024 Duration: 09minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 29ste November 2024
29/11/2024 Duration: 51minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Stephan Serfontein
28/11/2024 Duration: 16minDie finansiële direkteur van Omnia, Stephan Serfontein gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
'n Nuwe kleinhandelaar, Boxer, word op die JSE ingelyf
28/11/2024 Duration: 05minBoxer het vandag sy plek op die Johannesburgse aandelebeurs ingeneem, ’n historiese mylpaal vir die kleinhandelsmark in Suid-Afrika. Renier van Zyl, senior portefeulje bestuurder by die Efficient Group gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA kyk na Qatar vir gas
28/11/2024 Duration: 08minJaco Human, uitvoerende hoof van die Industriële Gasverbruikersvereeniging gesels oor SA wat na Qatar kyk vir gas. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die paaie van die voorsorgfonds en die Werkloosheidsversekeringfonds gaan dalk skei
28/11/2024 Duration: 06minDaar word voorgestel dat die departement wat die Werkloosheidsversekeringfons en die Voorsorgfonds administreer nou geskei word in twee enititeite. Prof. Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr bespreek die voorstel. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Spar kondig sy finansiële resultate aan vandag en, dalk verassend, besluit om nie ‘n dividend te verklaar nie
28/11/2024 Duration: 07minDie uitvoerende hoof van Spar, Angelo Swartz gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte is stil met die dankseggingsvakansiedag in die VSA
28/11/2024 Duration: 09minMia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 28ste November 2024
28/11/2024 Duration: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter