Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 40:07:11
  • More information

Informações:

Synopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodes

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10 Januarie 2025

    10/01/2025 Duration: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    10/01/2025 Duration: 27min

    Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Jaco Prinsloo – senior finansiële raadgewer, Alexforbes Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Regsfirma in die sop oor ChatGPT

    10/01/2025 Duration: 07min

    Ahmore Burger-Smidt – hoof: regulatoriese sake en direkteur: mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markoorsig

    10/01/2025 Duration: 15min

    Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Gert Visser – valutaspesialis, Rand Merchant Bank Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 09 Januarie 2025

    09/01/2025 Duration: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die argitek wat al vir 25 jaar finansiële advies gee

    09/01/2025 Duration: 11min

    Rita Cool, hoof van individuele advies-strategie by Alexforbes gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Sakeliga sê die Wet op Klimaatsverandering gaan maatskappye hard slaan

    09/01/2025 Duration: 06min

    Pres. Cyril Ramaphosa het verlede jaar die Wet op Klimaatsverandering onderteken. Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga sê dit behoort nie so 'n groot prioriteit te wees nie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Naamsa wil vanjaar 100 laaistasies vir elektriese voertuie uitrol

    09/01/2025 Duration: 08min

    Anton Smalberger vanToyota Suid-Afrika gesels oor die uitrol van laaistasies vir elektriese voertuie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die regering reageer op Amsa se besluit om staalfabrieke te sluit

    09/01/2025 Duration: 11min

    ArcelorMittal het Maandag die sluiting van sy langstaalfabrieke aangekondig. Yamkela Fanisi, woordvoerder van die departement van handel, nywerheid en mededinging, sê hulle werk saam met Amsa om 'n volhoubare en blywende oplossing te vind. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • 2024 was 'n goeie beleggingsjaar

    09/01/2025 Duration: 10min

    Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 08 Januarie 2025

    08/01/2025 Duration: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Maak jou huis warm terwyl jy kripto myn

    08/01/2025 Duration: 07min

    Carel de Jager, groepleier by die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) gesels oor 'n stelsel wat jou huis warm maak terwyl jy kripto myn. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die FIC beboet besighede wat nie gryslys-opgawes inhandig nie

    08/01/2025 Duration: 08min

    Adv. Jan Augustyn, bestuurder van inspeksie en voldoening by die Finansiële Intelligensiesentrum, gesels oor die FIC se waarskuwing aan besighede wat nie gryslys-opgawes inhandig nie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Suid-Afrika het ’n groot kernkragspeler

    08/01/2025 Duration: 10min

    Dr. Kelvin Kemm, voorsitter van Stratek Global gesels oor hulle kernkragtegnologie en hul planne vir die toekoms. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tesourie-plan kan belasting op effektetrust-winste verhoog

    08/01/2025 Duration: 09min

    Diegene wat in 'n kollektiewe beleggingskema belê, moet kennis neem van die jongste voorgestelde belastingveranderinge wat hierdie skemas betref. Dr. Albertus Marais, direkteur van AJM Tax, verduidelik wat hierdie voorstelle behels Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Trump is die nuwe onsekerheid

    08/01/2025 Duration: 13min

    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 07 Januarie 2025

    07/01/2025 Duration: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Reuse daling in kakoa-produksie jaag sjokoladepryse op

    07/01/2025 Duration: 07min

    Kakaopryse het onlangs met 180% gestyg. Pierre le Roux, eienaar van Sengi Kakao gesels oor die impak wat dit inhou. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA nou ook deel van die koor wat 15% van multinasionale maatskappye se winste wil hê

    07/01/2025 Duration: 08min

    Piet Nel, onafhanklike belastingkonsultant gesels oor Suid-Afrika wat nou ’n internasionale minimum belasting van 15% op groot multinasionale maatskappye gaan hef. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Amsa sluit sy Newcastle-fabriek en die uitkringeffek kan tot 100 000 mense hul werk kos

    07/01/2025 Duration: 09min

    ArcelorMittal het gister 'n aankondiging gemaak oor die sluiting van sy langstaalbedrywighede. Neels van Niekerk, bestuurshoof van die Internasionale Staalvervaardigers van Suid-Afrika, verduidelik wat dit vir Suid-Afrika beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter

page 1 from 8