Toekomsvenster

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 12:37:33
  • More information

Informações:

Synopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodes

  • ToekomsVenster | Leer, sorg, gaan, laat en behartig

    24/07/2025 Duration: 04min

    Dade volg geloof, nie andersom nie. Dade is getuienis en dade is dissipelskap.

  • ToekomsVenster | Wie leef in die lig

    24/07/2025 Duration: 04min

    Jesus is die Lig van hierdie wêreld. Jy en ek is Ligdraers. Ons steek kerse van hoop op waar wanhoop seëvier.

  • ToekomsVenster | Laat Sy lig skyn

    23/07/2025 Duration: 05min

    Die teenwoordigheid, hulp en ondersteuning van God te midde van krisisse van allerlei aard is die hoop waaraan ons vashou.

  • ToekomsVenster | God is selfs in die donkerste uur by jou

    21/07/2025 Duration: 03min

    God is groter as die nag in jou lewe en uiteindelik sal die dag weer seëvier.

  • ToekomsVenster | ‘Laat daar lig wees’

    21/07/2025 Duration: 04min

    Ons sal nie bo ons kragte versoek word nie. God is daar.

  • ToekomsVenster | Weet net dat God saam met jou op dié pad is

    14/07/2025 Duration: 05min

    Ek wil vandag met jou ʼn gebed deel wat ek op Facebook raakgelees het.

  • ToekomsVenster | Dít alles in net een leeftyd

    14/07/2025 Duration: 06min

    "Laat ons almal saam bid: “Maranatha, kom tog gou, Here Jesus.”

  • ToekomsVenster | Aangename woorde is soos heuning

    14/07/2025 Duration: 05min

    God is tog hier by ons, Hy nooi ons tot in sy intieme teenwoordigheid. Hy reik sy hand van vriendskap uit na ons.

  • ToekomsVenster | Integriteit en geloofwaardigheid

    14/07/2025 Duration: 04min

    Mag hulle wat met ons veiligheid toevertrou word, integriteit aan die dag lê. Mag ons, wat aangewese is op beskerming, eweneens mense van en met integriteit wees.

  • ToekomsVenster | Asseblief en dankie

    14/07/2025 Duration: 03min

    Ons kan sonder God, sy Gees, sy Woord, liefde, getrouheid, sorg, omgee, deernis en genade niks doen nie.

  • ToekomsVenster | Mag die Here ons harte verander

    07/07/2025 Duration: 04min

    Hoe dikwels word die liefde nie in die Bybel as voorwaarde én bewys van ʼn herstelde verhouding met God beskryf nie?

  • ToekomsVenster | Só werk genade

    07/07/2025 Duration: 04min

    Genade kom juis na dié wat dit nodig het. Almal van ons leef uit God se genade.

  • ToekomsVenster | Vry om te wees wie jy wil wees?

    07/07/2025 Duration: 04min

    Dit is ʼn groot vraag. Dalk moet jy dit vir jouself begin vra, want dit is nog nie te laat nie.

  • ToekomsVenster | Leef asof jy sterwend is

    07/07/2025 Duration: 04min

    Leef met nuwe waardering – en loof die Here dat jy vandag nog leef.

  • ToekomsVenster | ‘Doodgemaak’ is  ʼn woord wat skok

    07/07/2025 Duration: 04min

    Wat het van ons harte geword?

  • ToekomsVenster | Geroep tot diens

    30/06/2025 Duration: 04min

    Ons is inderdaad uitverkies om die roeping wat God vir elkeen van ons het nie alleen te ontdek nie, maar in die krag van sy Gees uit te leef.

  • ToekomsVenster | ‘Kyk, Ek maak alles nuut’

    30/06/2025 Duration: 05min

    Hy stuur sy Seun, en Hy demonstreer grafies wat God van die begin af in gedagte gehad het.

  • ToekomsVenster | Die liefde van Jesus is wonderbaar

    30/06/2025 Duration: 05min

    Dat ʼn eenvoudige woord en ʼn singbare, meesleurende wysie soveel impak kan maak, is betekenisvol.

  • ToekomsVenster | Die prys is te hoog

    30/06/2025 Duration: 05min

    Ons is veronderstel om anders te leef. Ons het die Gees van Christus, of het ons nie? Wanneer sal ons by die slotsom kom dat die prys van oorlog te groot is?

  • ToekomsVenster | Die laaste traan gehuil

    30/06/2025 Duration: 04min

    As jy ouer word, begin jy dinge in perspektief sien. Die klein verskilletjies is nie meer belangrik nie. Trane lê vlak en omhelsings is volop. Dit waarin ons glo, bly die sement wat ons aanmekaar verbind.

page 1 from 8