Toekomsvenster

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 12:13:35
  • More information

Informações:

Synopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodes

  • ToekomsVenster | Hy staan gereed

    10/03/2025 Duration: 04min

    “Welkom, waarmee kan ek help” is die wyse waarop God ons tegemoet kom. Ons leef tog in die teenwoordigheid van God, is nooit weg onder sy bewarende oog nie. Hy weet alles en sorg hartlik en volledig.

  • ToekomsVenster | Die antwoord lê by ons

    03/03/2025 Duration: 05min

    Is die gesindheid van Jesus nie begrip en deernis nie? Hoe verlang ʼn mens nie na die dae wat die “kerk” oopgestaan het vir moeë reisigers wat ʼn oomblik se stilte begeer nie.

  • ToekomsVenster | Kortpaaie

    03/03/2025 Duration: 03min

    Is daar kortpaaie in die geloofslewe? Wel, dit hang af van wat jy as jou bestemming beskou.

  • ToekomsVenster | ʼn Bietjie afstand

    03/03/2025 Duration: 05min

    “Klim op ʼn hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard, Jerusalem, jy wat die goeie tyding moet bring, moenie bang wees nie. Sê vir die stede van Juda: ‘Julle God is hier!’” – Jesaja 40:9

  • ToekomsVenster | Om te kan wag

    03/03/2025 Duration: 05min

    Moenie nou opgee nie – die deurbraak is net dalk om die draai. Om te kan wag is ʼn stuk genade. Alles het immers sy tyd, nie waar nie? Lees net weer ʼn slag Prediker – daar is ʼn tyd om te plant en ʼn tyd om uit te trek.

  • ToekomsVenster | Is jy ook afgestomp?

    03/03/2025 Duration: 05min

    “Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet.”

  • ToekomsVenster | Net dalk

    28/02/2025 Duration: 02min

    Moed skep, net dalk, net dalk, kan dinge verander.

  • ToekomsVenster | Waar is jou huis?

    25/02/2025 Duration: 06min

    Ek probeer iets verstaan en iets verduidelik van spasie en hoe uiters kosbaar dit is.

  • ToekomsVenster | Somtyds kry ek skaam

    25/02/2025 Duration: 04min

    Ek sukkel om te verstaan. Die lewe maak nie sin nie.

  • ToekomsVenster | Praat die waarheid met mekaar

    24/02/2025 Duration: 04min

    Ons praat nie, nie genoeg nie, nie empaties genoeg nie. Nie nederig genoeg nie. Ons mis mekaar. Het jy al praat ʼn kans gegee?

page 8 from 8