Cybersakkie Travel

Informações:

Synopsis

Reis potgooi

Episodes

  • CS Reis - Vietnam

    11/01/2010

    Gedagtes uit Viet Nam

  • CS Reis - Ponta D Ouro

    04/05/2009

    Ons dolfynkyk naweek by Ponta

  • CS Travel

    17/01/2009

    10 Road Trip Wenke

  • CS Reis - Mauripot 3

    25/12/2008

    Die derde potgooi uit Mauritius

  • CS Reis - Mauripot 2

    23/12/2008

    Die tweede potgooi uit Mauritius

  • CS Reis - Mauripot 1

    21/12/2008

    Die eerste potgooi uit Mauritius

  • 2. Malawi

    30/04/2008

    Mumbo

  • 1. Malawi

    28/04/2008

    Domwe

  • 4. Vic Falls

    02/01/2007

    1. Eerste watervalervaring 2. Sunset Cruise op die African Queen 3. Receive your Xmas message (roadblock, Afrika-styl) 4. Die curio mark

  • 3. Zim, Zam en weer Zim

    29/12/2006

    Heen en weer tussen Zim en Zam

  • 2. En route na die Vic Falls

    27/12/2006

    Ek en Ane in die kar oppad na die Vic Falls - grensposte , en nogmaals grensposte.

  • 1. Vic Falls Oorsig

    26/12/2006

    Ons vakansie in Afrika by die Vic Falls - saam met Ane opgeneem in Botswana.

  • Namibia 9

    04/01/2006

    Finale episode Welkom in Kolmanskop!

  • Namibia 8

    03/01/2006

    Duwisib kasteel Luderitzbucht Kaap Kruis Kolmanskop Keetmanshoop Ai Ais

  • Namibia 7

    31/12/2005

    Ontbyt met Jorgen, 31 Desember 2005

  • Namibia 6

    30/12/2005

    Sesriem, Maltahohe en Duwisib, 30 Desember 2005 Hierdie is vir my een van my lekkerste Nam potgooie! Dit gaan oor: - Die Potgooimasjien oorleef blouskerms - Rudi en David in die Walvisbaai Bar - Kamp Staaldraad (Sesriem) - Walvisbaai na Solitaire op die C14: 230km - Duin 45 - Tony se toer na Dooievlei - Die tannie van Malmesbury - Karravrugte en volstruise - Big Mama en Big Daddy duine - Kuiseb, Gaub en Zarispasse - Jorgen van Duwisib Rest Camp - Paaie in Naminia - Maltahohe hotel - Ons huisie by Duwisib Rest Camp

  • Namibia 5

    28/12/2005

    Kite boarding en DJTRAX music, 28 Desember 2005 - Kite boarding @ free-Air, Walvisbaai - DJTRAX music

  • Namibia 4

    28/12/2005

    Walvisbaai uitsending op die Jetty, 28 Desember 2005 - Restaurante in Namibia - Toerisme - Kitesurfing - Speed Week in Walvisbaai - Georg Erb se eco toere - Die laaste recce in Nam - Swakopmund in 1982 radio hoorbeeld - Politieke teenstand - Die kuspad - Wlotzkasbaken - Cape Cross se robbe

  • Namibia 3

    25/12/2005

    Myl 4 kampuitsending te Swakopmund op 25 Desember 2005 - Tide out fishing cc - Safari bekleidung - Chinese windbreakers - Swakopmund town tour - klein apartheid - Duin 7 - hoenderbraai - quad bikes - Langstrand - Afrikaans in Nam - Wouter Rossouw legal practitioner Walvisbaai - Elke Erb camel rides, Ibi en Boesman - Die Lubners mense

  • Intro vir Namibia potgooie

    23/12/2005

    Intro vir Namibia potgooie 1. Namibiese vakansie in 2005 2. Potgooie gaan weekliks vrygestel word vanaf 7 Januarie 2006 3. RSS feed: http://feeds.feedburner.com/cybersakkieinnamibia

page 1 from 2