Cybersakkie Travel

Namibia 6

Informações:

Synopsis

Sesriem, Maltahohe en Duwisib, 30 Desember 2005 Hierdie is vir my een van my lekkerste Nam potgooie! Dit gaan oor: - Die Potgooimasjien oorleef blouskerms - Rudi en David in die Walvisbaai Bar - Kamp Staaldraad (Sesriem) - Walvisbaai na Solitaire op die C14: 230km - Duin 45 - Tony se toer na Dooievlei - Die tannie van Malmesbury - Karravrugte en volstruise - Big Mama en Big Daddy duine - Kuiseb, Gaub en Zarispasse - Jorgen van Duwisib Rest Camp - Paaie in Naminia - Maltahohe hotel - Ons huisie by Duwisib Rest Camp