Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 110:56:50
  • More information

Informações:

Synopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodes

  • Hoe oordeel God oor vals Leeraars? (2 Petrus 2:4-13 a)

    30/10/2025 Duration: 25min
  • Algemene kenmerke van dwalinge en dwaalleeraars (2 Petrus 1:19-2:3)

    29/10/2025 Duration: 25min
  • Hoe om as Christen nie te struikel nie (2 Petrus 1:12-21)

    28/10/2025 Duration: 25min
  • Christen, leef anders! (2 Petrus 1:9-11)

    27/10/2025 Duration: 25min
  • Leef die proses van geloofsgroei elke dag (2 Petrus 1:5-8)

    24/10/2025 Duration: 26min
  • Seëngroet; die Christen se roeping en verkiesing (2 Petrus 1:1-4)

    23/10/2025 Duration: 28min
  • Vyfde visioen; Ten slotte ‘n lotsverandering vir Israel (Amos 9:1-15)

    22/10/2025 Duration: 28min
  • Die vierde visioen beskryf die oneerlike handelspraktyke (Amos 8:1-14)

    21/10/2025 Duration: 25min
  • Amos en Amasia bots; visioen vier begin (Amos 7:10-8:3)

    20/10/2025 Duration: 24min
  • Amos se eerste drie visioene (Amos 7:1-9)

    17/10/2025 Duration: 25min
  • Eiewaan en valse gerustheid sal die finale spyker in hulle ondergang wees (Amos 6:1-14)

    16/10/2025 Duration: 25min
  • Sosiale ongeregtigheid is die rede vir die noordryk se ondergang (Amos 5:18-27)

    15/10/2025 Duration: 25min
  • Oordeel oor Israel en ‘n treurlied word gesing (Amos 5:10-17)

    14/10/2025 Duration: 25min
  • 'n Treulied vir Israel (Amos 5:1-9)

    13/10/2025 Duration: 25min
  • Maak jou klaar om voor jou God te verskyn (Amos 4:4-13)

    10/10/2025 Duration: 25min
  • ‘n Uitspattige lewenstyl kan bydra tot ondergang (Amos 3:13-4:3)

    09/10/2025 Duration: 25min
  • Die oordeel oor Samaria word aangekondig (Amos 3:1-12)

    08/10/2025 Duration: 25min
  • Die skerpste oordeel tref Israel, die noordryk (Amos 2:6-16)

    07/10/2025 Duration: 25min
  • Uitsprake teen Moab en Juda (Amos 2:1-5)

    06/10/2025 Duration: 24min
  • Die oordeel oor die eerste ses buurvolke begin (Amos 1:3-15)

    03/10/2025 Duration: 24min
page 1 from 14