Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 110:56:50
  • More information

Informações:

Synopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodes

  • Inleiding; Agtergrondverwysings (Amos 1:1-2)

    02/10/2025 Duration: 28min
  • Wees voorskoot-gelowiges! (1 Petrus 5:5-14)

    01/10/2025 Duration: 28min
  • Elke Christen - ook ouderlinge! - behoort Christus se voorbeeld te volg (1 Petrus 4:18-5:4)

    30/09/2025 Duration: 24min
  • Die oordeel (tug) begin by die huis van God (1 Petrus 4:11-17)

    29/09/2025 Duration: 25min
  • Dien mekaar met julle gawes (1 Petrus 4:6-11)

    26/09/2025 Duration: 25min
  • Aanvaar onverdiende lyding ter wille van Christus (1 Petrus 3:19-4:6)

    25/09/2025 Duration: 25min
  • Verduur veronregting, soos Christus (1 Petrus 3:8-18)

    24/09/2025 Duration: 24min
  • Vrouens en mans de optrede in die huwelik (1 Petrus 2:22-3:7)

    23/09/2025 Duration: 25min
  • Ook as ons on-reg onbehandel word, bly Christus ons voorbeeld (1 Petrus 2:13-21)

    22/09/2025 Duration: 25min
  • Geroep en gered om God se verlossingsdade te verkondig (1 Petrus 2:9-12)

    19/09/2025 Duration: 25min
  • Verbonde aan Christus en saam met ander Christene moet jy geestelik groei (1 Petrus 1:22-2:8)

    18/09/2025 Duration: 25min
  • Deur Christus losgekoop om anders te lewe (1 Petrus 1:16-21)

    17/09/2025 Duration: 24min
  • Vestig jou hoop volkome op die genade (1 Petrus 1:10-16)

    16/09/2025 Duration: 25min
  • Hoop in swaarkry (1 Petrus 1:6-9)

    15/09/2025 Duration: 26min
  • Eien jou hemelse erfenis vir jouself toe! (1 Petrus 1:1-5)

    12/09/2025 Duration: 25min
  • Inleiding; Die omstandighede en swaarkry van Petrus se lesers (1 Petrus 1:1-2)

    11/09/2025 Duration: 25min
  • Die "grand finale"! (Joël 3:18-21)

    10/09/2025 Duration: 25min
  • God waak self oor die finale veiligheid van sy kinders (Joël 3:9-17)

    09/09/2025 Duration: 24min
  • Die rolle gaan verander: heidennasies wat Juda laat swaarkry het gaan deurloop (Joël 3:1-8)

    08/09/2025 Duration: 24min
  • Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word (Joël 2:28-32)

    05/09/2025 Duration: 25min
page 2 from 14