Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 110:55:35
  • More information

Informações:

Synopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodes

  • Israel bewerk hulle eie ondergang as gevolg van ontrou aan die Here (Hosea 8:1-14)

    24/07/2025 Duration: 25min
  • Moenie ophou om na God se wil te vra nie! (Hosea 7:8-16)

    23/07/2025 Duration: 25min
  • Korrupsie in die regering (Hosea 6:7-7:7)

    22/07/2025 Duration: 25min
  • Oppervlakkige liefde soos ‘n môrewolkie (Hosea 5:10-6:6)

    21/07/2025 Duration: 25min
  • Burgeroorlog (Hosea 5:3-9)

    18/07/2025 Duration: 24min
  • Drie groepe leiers word aangetree (Hosea 4:4-5:2)

    17/07/2025 Duration: 25min
  • Die regsgeding begin: klagtes as gevolg van oortredinge (Hosea 3:1-4:3)

    16/07/2025 Duration: 25min
  • God belowe herstel van die land (Hosea 2:7-22)

    15/07/2025 Duration: 25min
  • Nie-my-volk-nie word gebore; a.g.v. ontrou wag balingskap (Hosea 1:7-2:6)

    14/07/2025 Duration: 25min
  • Jisreël en Sonder-ontferming word gebore (Hosea 1:1-7)

    11/07/2025 Duration: 26min
  • Inleiding op Hosea

    10/07/2025 Duration: 25min
  • Lof aan God; leef vir die Here; preekslot en briefbylae (Hebreërs 13:7-25)

    09/07/2025 Duration: 24min
  • Vier pare voorbeelde oorChristelike lewenspraktyk (Hebreërs 12:26-13:6)

    08/07/2025 Duration: 25min
  • Moenie die Genade van God verwerp nie! (Hebreërs 12:18-27)

    07/07/2025 Duration: 25min
  • Loop die pad van die geloof reguit (Hebreërs 12:11-17)

    04/07/2025 Duration: 25min
  • Tug en swaarkry roep ons terug na God toe (Hebreërs 12:1-11)

    03/07/2025 Duration: 25min
  • Christene is meer bevoorreg as die rigters en profete (Hebreërs 11:32-40)

    02/07/2025 Duration: 24min
  • Voorbeelde van geloof van Egipte tot voor Jerigo (Hebreërs 11:23-40)

    01/07/2025 Duration: 25min
  • Abraham, Isak, Jakob en Josef as geloofshelde (Hebreërs 11:17-22)

    30/06/2025 Duration: 25min
  • Noag en Abraham as drumpelfigure van die geskiedenis (Hebreërs 11:7-19)

    27/06/2025 Duration: 24min
page 3 from 14