Rsg Geldsake Met Moneyweb

Trump-houding het nie ’n impak op B20

Informações:

Synopsis

Trevor Manuel, voorsitter van die G20-Afrika-kundige paneel en raadsvoorsitter van Old Mutual, en Dr Leila Fourie, uitvoerende hoof van die JSE, gesels oor die B20. Volg RSG Geldsake op Twitter