Rsg Geldsake Met Moneyweb

Curro-transaksie haak by die mededigingskommissie vas

Informações:

Synopsis

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur vir mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor die Mededingingskommissie se hersiening van die Curro- en Jannie Mouton-transaksie. Volg RSG Geldsake op Twitter