Rsg Geldsake Met Moneyweb

SA groeisyfers haal nie die paal nie

Informações:

Synopsis

Dr. Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing en Ekonomie, bespreek die BBP-syfer. Volg RSG Geldsake op Twitter