Rsg Geldsake Met Moneyweb

Richemont stoom net voort

Informações:

Synopsis

Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor Prosus, Naspers en British American Tobacco (BAT) se nuwe rekordvlakke. Hy deel ook insig in Richemont se prestasie en bespreek die moontlike impak van die VSA se nuwe invoertariewe op die Suid-Afrikaanse ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter