Rsg Geldsake Met Moneyweb

FlySafair- vlieëniers kan dalk volgende week begin staak

Informações:

Synopsis

Helgard Cronjé, adjunkhoofsekretaris vir die openbare bedryf by Solidariteit, bespreek hoe waarskynlik ’n staking volgende week is, en waarom die vakbond meen die voorgestelde loonverhoging is onbillik. Volg RSG Geldsake op Twitter