Rsg Geldsake Met Moneyweb

Is die rand werklik 50% swakker as wat dit moet wees?

Informações:

Synopsis

Gert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank, gee sy insig oor die Big Mac-indeks wat aantoon dat die rand 50% onderwaardeer is. Volg RSG Geldsake op Twitter