Rsg Geldsake Met Moneyweb

Sapoa sleep die Stad Kaapstad hof toe oor onwettige munisipale tariewe

Informações:

Synopsis

Sapoa het ’n dringende aansoek by die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien om drie tariewe wat deur die Stad Kaapstad ingestel is, te laat hersien en tersyde te stel. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê hy steun nie die aansoek nie. Volg RSG Geldsake op Twitter