Rsg Geldsake Met Moneyweb

FlySafair- vlieëniers kry groen lig om te staak

Informações:

Synopsis

Kirby Gordon, bemarkingshoof van FlySafair, gesels oor die verhouding tussen vlieëniers en die lugredery, hoe ernstig die ontwrigtings sal wees indien daar ’n staking plaasvind, en sê dat hulle vol vertroue is dat daar binnekort 'n ooreenkoms bereik sal word. Volg RSG Geldsake op Twitter