Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die JSE stoom voort in die eerste ses maande van die jaar
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:12:53
- More information
Informações:
Synopsis
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die JSE se prestasie oor die afgelope ses maande, die regering van nasionale eenheid, Reinet se aankondiging van ’n groot transaksie, en arrestasies wat verband hou met korrupsie by Transnet. Volg RSG Geldsake op Twitter