Rsg Geldsake Met Moneyweb
Astral kan begin om hoenders teen voëlgriep in te ent
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:07:05
- More information
Informações:
Synopsis
Astral Foods het uiteindelik goedkeuring van die departement van landbou ontvang om voëlgriepinentings te begin. Die uitvoerende hoof Gary Arnold verduidelik hoekom dit ’n keerpunt is vir die plaaslike pluimveebedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter