Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die Tshwane Metro kyk na die moontlikheid om tot 10 000 luukse, maar onwettige, huise te sloop

Informações:

Synopsis

Lex Middelberg, Tshwane-raadslid vir die Republican Congress, gesels oor die Tshwane-metro se planne om tot 10 000 luukse onwettige huise te sloop. Volg RSG Geldsake op Twitter