Rsg Geldsake Met Moneyweb

Is ’n reële rentekoers nie ’n beter teiken vir inflasie nie?

Informações:

Synopsis

Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, deel sy insigte oor Capitec se uittredende uitvoerende hoof, Gerrie Fourie, se voorstel vir ’n beter inflasieteiken. Volg RSG Geldsake op Twitter