Rsg Geldsake Met Moneyweb

As die regering wette moet verander, kan dit twee jaar vat voor ons Starlink hier kan gebruik

Informações:

Synopsis

Die redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen, verduidelik hoe wetgewing moet verander voordat Starlink in Suid-Afrika beskikbaar kan wees. Volg RSG Geldsake op Twitter