Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die besit van die Reserwebank bly in die nuus
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:05:30
- More information
Informações:
Synopsis
Die wetsontwerp wat voorstel dat die staat die enigste eienaar van die Reserwebank moet wees, is weer op die tafel. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik hoe die huidige eienaarskapstruktuur werk en wat die moontlike gevolge van so ’n verandering kan wees. Volg RSG Geldsake op Twitter