Rsg Geldsake Met Moneyweb

Growthpoint het groot planne met die Waterfront

Informações:

Synopsis

Estienne de Klerk, bestuurshoof van Growthpoint Properties SA, gesels oor die uitbreidingsplanne by Grangerbaai en wat van die projek verwag kan word. Volg RSG Geldsake op Twitter