Rsg Geldsake Met Moneyweb

So bly jy uit die oog van aanlynskelms

Informações:

Synopsis

Gevalle van aanlyn- en leningbedrog neem toe, veral onder mense wat desperaat is vir kontant. Leonie van Pletzen, uitvoerende hoof van die MFSA, verduidelik hoe verbruikers hulself teen aanlynskelms kan beskerm. Volg RSG Geldsake op Twitter