Rsg Geldsake Met Moneyweb

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Informações:

Synopsis

Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal
en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter