Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die markte hoor nie bomme nie
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:09:15
- More information
Informações:
Synopsis
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek die markreaksie op die VSA se aanvalle op Irannese kernaanlegte, die oordrag van Dis-Chem-aandele aan twee van die stigter se seuns, en WeBuyCars se planne om nuwe motors te verkoop. Volg RSG Geldsake op Twitter