Rsg Geldsake Met Moneyweb

Olie is terug waar dit was voor die oorlog

Informações:

Synopsis

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek die olieprys en werkloosheid in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter