Rsg Geldsake Met Moneyweb
Waterfall City wen ‘n internasionale prys vir wat hulle daar vermag
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:04:48
- More information
Informações:
Synopsis
Waterfall City het onlangs internasionale erkenning ontvang vir sy ontwikkeling, wat beskryf word as 'n ware mylpaal in die sektor. Willie Vos, uitvoerende hoof van Waterfall City Management Company, gesels oor die toekenning. Volg RSG Geldsake op Twitter