Rsg Geldsake Met Moneyweb

Mynbouproduksie skiet tekort aan die verwagte syfers

Informações:

Synopsis

Suid-Afrika was die wêreld se mees aantreklike bestemming vir mynbou, maar vandag is die prentjie anders. Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder, Rozendal Vennote gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter