Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die R15 miljard Zimbali Lakes-ontwikkeling mik hoog

Informações:

Synopsis

Werner Burger, meesterontwikkelaar by die Zimbali Lakes-oord en uitvoerende hoof van die IFA hotelle en vakansieoorde gesels oor die nuwe Zimbali Lakes-ontwikkeling. Volg RSG Geldsake op Twitter