Die Bier Uur

Episode 5 - As jy kak praat kon invoice by Google

Informações:

Synopsis

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Mad Giant IPA en ‘n Fokof Lager. Hulle gesels oor sintetiese alkohol, 'n man vasgevang in 'n skip onder water, 'n man wat geld gesteel het by Facebook en Google en 'n paar nuwe flieks wat binnekort uit kom. Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het: Sintetiese alkohol - https://www.reddit.com/r/worldnews/comments/b5zq0y/synthetic_alcohol_that_doesnt_cause_hangovers_or/ Vasgevang in 'n skip - https://old.reddit.com/r/todayilearned/comments/b6cj5f/til_that_a_man_spent_60_hours_underwater_in_total/ https://youtu.be/um1ym9u8XaA Steel by Google - https://boingboing.net/2019/03/24/evaldas-rimasauskas.html Joker (movie trailer) - https://youtu.be/t433PEQGErc Extremely Wicked, Shockingly Evil and Vile (movie trailer) - https://www.youtube.com/watch?v=i2Ozn_ox_4A Biere gedrink in hierdie episode - http://www.madgiant.co.za/beer-type/red-ale/ http://www.fokoflager.com/