Die Bier Uur

Episode 6 - Nostalgie

Informações:

Synopsis

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Grolsch en ‘n Mad Giant Lager. Hulle gesels met spesiale gas Dillon oor allerhande dinge wat hulle kan onthou van hul kinderdae. Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het: KTV Intro - https://www.youtube.com/watch?v=en12LCkialQ Biere gedrink in hierdie episode - https://www.grolsch.com/ http://www.madgiant.co.za/beer-type/mad-giant-genuine-lager/ Die episode is geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/