Die Bier Uur

Episode 9 - Is die episode 'n deepfake?

Informações:

Synopsis

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Zwakala LIMPOPO LAGER en ‘n Drifter THE LEGEND LAGER. Hulle gesels met verras gas Betsie oor deepfakes, die Apollo 11 maanlanding en Avengers Endgame wat Avatar verby gevat het. Join ons Superbru kompetisie en wen lekker pryse - https://www.superbru.com/worldcup_predictor/pool.php?p=12093509 Die episode is geborg deur - https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/ Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het: Deepfakes - https://old.reddit.com/r/interestingasfuck/comments/cb0yot/jim_carrey_deepfake_of_the_shining/ Apollo 11 - https://www.imdb.com/title/tt8760684/ Avengers boxoffice - https://www.boxofficemojo.com/alltime/world/ Biere gedrink in hierdie episode - Zwakala LIMPOPO LAGER - https://www.zwakalabrewery.com/brews Drifter THE LEGEND LAGER - https://www.drifterbrewing.co.za/core-range-1