Die Bier Uur

Episode 13 - 2020

Informações:

Synopsis

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Fraser’s Folly Hoppy Lager. Hulle gesels oor 'n moontlike 3de wêreld oorlog, shows waarna hulle uitsien in die jaar en games wat in 2020 gaan uitkom.Episode word geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Chernobyl -https://www.goldenglobes.com/tv-show/chernobylStar Wars -https://www.forbes.com/sites/scottmendelson/2020/01/12/box-office-star-wars-rise-of-skywalker-is-the-first-1-billion-disappointment/#6bc62c001308Dracula -https://en.wikipedia.org/wiki/Dracula_(2020_TV_series)Cybertruck - https://www.tesla.com/cybertruckCyberpunk 2077 -https://www.cyberpunk.net/za/en/pre-orderBiere gedrink in hierdie episode -Fraser’s Folly Hoppy Lager -https://frasersfolly.co.za/