Cs Law - Wat Se Die Reg?

Cybersakkie Law #8 - Die Basarwa Boesmans uitspraak

Informações:

Synopsis

Die groot regsnuus in Botswana was n Lobatse Hooggeregshof uitspraak op 13 Desmber 2006 waarmee die Basarwa Boesmans se grond in die Sentraal Kgalagadi Wildreservaat aan hulle teruggegee is na 'n regstryd van amper 5 jaar. Die Botswana Guardian van 15 Desember 2006 was amper uitsluitlik daaraan gewy gewees.