Synopsis
Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.
Episodes
-
-
Waarom Kersfees?
22/12/2018 Duration: 29minDs Gert vra die vraag: Waarom Kersfees? 'n Boodskap uit Lukas 2: 8-14
-
Ons kan niks doen nie, God doen alles.
09/12/2018 Duration: 36minOns kan niks doen nie, God doen alles.
-
-
Leuens wat jou lewe vernietig
17/11/2018 Duration: 24minDs Ulrich vertel vir ons van die leuens wat die wêreld ons vertel wat ons lewens vernietig.
-
-
Maak reg die druppende kraan
03/11/2018 Duration: 32min"Maak reg die druppende kraan" deur Ds Gert Victor.
-
-
Om met Jesus te wees
22/09/2018 Duration: 36minDs. Gert se preek: "Om met Jesus te wees" uit Markus 3:13-15
-
Die be-LY-denis van die dissipels in God se Koninkryk
15/09/2018 Duration: 31minSondag oggend 16 September 2018 se erediens.
-
Word deel van waarmee God besig is
15/09/2018 Duration: 33minSondag 16 September 2018 se aanddiens deur Ds Gert Victor
-
-
Verantwoordelikheid
18/08/2018 Duration: 25minDs Ulrich vertel ons van ons verantwoordelikheid as Christene
-
God se Koninkryk is hier by en in julle
11/08/2018 Duration: 33minGod se Koninkryk is hier by en in julle, uit Lukas 17:20-21
-
-
Lig in die Duisternis, hier vir God, Mekaar en die Wêreld.
28/07/2018 Duration: 18minDs Stephan van Heerden van Vrede-Wes gemeente se preek, getiteld: Lig in die Duisternis, hier vir God, Mekaar en die Wêreld, uit Johannes 8:1-11
-
Die Verhaal van die Koninkryk van God
21/07/2018 Duration: 25min'n Pragtige preek oor die verhaal van die koninkryk van God vanuit Eksodus 33
-
Hoe wonderlik is U skepping o Heer
14/07/2018 Duration: 31minHoe wonderlik is U skepping o Heer, deur Ds. Org van der Watt van Kerkerberg gemeente.
-
God is Saam met Jou
30/06/2018 Duration: 37minDs Gert deel met ons oor hoe om te maak wanneer ons storms beleef.
-
In Verwondering - 24 Jun 2018 - Ds. Ulrich Ohlhoff
23/06/2018 Duration: 24min"In Verwondering" deur Ds. Ulrich Ohlhoff